cribba & jantie

0
slapies tot die troue

24.10.26
Vrydagaand
saam kuier
Ons sien uit na 'n naweek
vol feesviering saam met
ons gunstelling mense.
Vrydagaand is vir stories
deel, grappies vertel
en musiek maak.
Ons voorsien worsbroodjies.
Bring net jou eie drankies.
23.10.26
18:00 - 22:00
The Old School, McGregor

Die Troudag
Saterdag 24 Oktober
The Old School, McGregor
Gaste arriveer 15:00
Seremonie begin 15:30
Trek aan net waarin jy gemaklik
voel vir 'n Klein Karoo feesviering
(semi-formeel).
Bring iets warm saam
vir as dit koel raak.





