Geskenke
Die grootste geskenk is om saam met julle hierdie wonderlike oomblik te vier.
Ons waardeer elkeen se teenwoordigheid en almal wat van ver af kom.
Indien jy graag ‘n geskenk wil gee, kan jy ‘n bydrae maak aan ons avontuur fonds.
Bankbesonderhede:
J van Zyl
Capitec
Acc no: 2567535833
dankie!

